Komende Woensdagaand, 13 November ’24 bied CiM Collective, onder leiding van ons Visieleier Xandré Strydom, ‘n Verbond inligtingsessie aan.
Hiermee word die van julle wie hierdie jaar verbond gesluit het asook julle families persoonlik uitgenooi om hierdie besonderse geleentheid saam met Pretoria Oos C.onnect om 19:00 by 123 Wekkerstraat, by te woon.
Bespreking is egter noodsaaklik.