Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sondagdiens | 02 Feb 2025

February 2 @ 8:00 am - 10:30 am

Free

Kom geniet Sondag se diens saam met CiM Collective by 123 Wekker Str, Moreleta Park!

Ontdek die evangelie van die heerlikheid van Christus soos ons die boodskap van die Kruis en Opstanding van Jesus Christus oopsluit en ontgin! Ons leef in spesifieke tye en as Kerk is dit belangrik vir ons om die boodskap in die evangelie te verstaan, te vestig en te word. Suid Afrika was gekies om die Koninkryk van God te begin vestig en om die koms van Christus te openbaar. Kom leer wie jy is, waarom jy is en in watter tyd jy leef!

Die sessie begin stiptelik om 8:00

Bespreking is noodsaaklik. Sitplek is beperk.

Die openbaring is hier!

Details

Date:
February 2
Time:
8:00 am - 10:30 am
Cost:
Free

Organizer

CiM Collective
Email
info@cimcollective.org

Venue

123 Wekker
123 Wekker Street, Moreletapark
Pretoria, Pretoria 0044 South Africa
+ Google Map