Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kersdiens | 25 Desember 2023

December 25, 2023 @ 8:00 am - 11:00 am

Free
  1. Die inhoud van n boodskap is die ware geskenk van n boodskap! Nog te meer wanneer dit kom by die boodskap van Kersfees! Kersfees is n tyd elke jaar wat familie saam bring, saam laat eet en saam laat geskenke uitruil! Saam vier mense hierdie tyding rondom n boom wat versier is met liggies en persentjies. Maar dit is die inhoud van hierdie gebeurtenis en aksies wat ons waarlik moet verstaan sodat ons Kersfees volkome kan omskep in n Christusfees! Kom ontdek die inhoud van hierdie vreugdevolle boodskap sodat ons die krag van die tyding waarlik kan verstaan en waardeer tot eer van God!

Details

Date:
December 25, 2023
Time:
8:00 am - 11:00 am
Cost:
Free
Event Category:
Event Tags:

Organizer

CiM Collective
Email
info@cimcollective.org

Venue

123 Wekker
123 Wekker Street, Moreletapark
Pretoria, Pretoria 0044 South Africa
+ Google Map