Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Inseëning van Petrus Nicholas Tromp

October 27, 2024 @ 1:00 pm - 2:30 pm

Free

Dit is ‘n voorreg om te deel in die Woord en daar sal dus ‘n geleentheid wees om jou bydrae te gee vir die ouerpaar.
Bring asb ‘n pakkie Pampers doeke nr 4-6 grootte.

Johannes 1:41-43
Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind dit is, as dit vertaal word, die Christus.
En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Céfas, wat vertaal word Petrus.

Details

Date:
October 27, 2024
Time:
1:00 pm - 2:30 pm
Cost:
Free
Event Category:

Organizer

CiM Collective
Email
info@cimcollective.org

Venue

123 Wekker
123 Wekker Street, Moreletapark
Pretoria, Pretoria 0044 South Africa
+ Google Map