Kom geniet hierdie spesiale geleentheid saam 24 September 2023 om 08:00! Na die diens en vlaghysing gaan ons lekker saam as familie braai, poeding eet en kuier by 123 Wekker. Die diens word uitgesaai by die gemeente die oggend. Dit gaan n spesiale dag wees moenie dit misloop nie!
Die vlaghuising word vanaf Gilgal af "live" uitgesaai. Hierdie bespreking is om dit saam ons te kyk by 123 Wekker
Bespreek aantal gaste (insluitend self)