Goeiemore Switch,
Hier is dit nou!!!!!
Onthou daar is net 40 plekke en jy wil dit nie mis nie. Ons het vir DJ Cielies wat die aand vir ons gaan DJ which means is gona be wild and fun!
Datum : 8 Maart
Tyd : 17:00- 22:00
Waar : Sunbird Centre, Delfi Ave &, Sunbird Ave, Garsfontein, Pretoria, 0060
Wat bring ek saam : jou eie snacks en drinkgoed.(en extra biltong vir Trompie😉)
Ek wil asb vra dat ons die R50 sal in betaal by MG Kotze
Fnb tjek
62031811393
Verwysing : Naam/Daans
Sien julle Saterdag….en onthou jou daans hare!🕺🏼💃🏼
HUA💥